Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die eerste het op sy trompet geblaas. En daar het hael en vuur+ gemeng met bloed gekom, en dit is na die aarde geslinger; en ’n derde van die aarde is verbrand,+ en ’n derde van die bome is verbrand, en al die groen plantegroei+ is verbrand.

  • Openbaring 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die tweede engel het op sy trompet geblaas. En iets soos ’n groot berg+ wat met vuur brand, is in die see+ geslinger. En ’n derde van die see het bloed geword;+

  • Openbaring 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die derde engel het op sy trompet geblaas. En ’n groot ster wat soos ’n lamp brand, het uit die hemel geval,+ en dit het op ’n derde van die riviere en op die waterfonteine geval.+

  • Openbaring 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die vierde engel het op sy trompet geblaas. En ’n derde van die son en ’n derde van die maan en ’n derde van die sterre is getref, sodat ’n derde van hulle verduister sou word+ en die dag vir ’n derde daarvan nie verlig sou word nie,+ en so ook die nag.

  • Openbaring 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die vyfde engel het op sy trompet geblaas.+ En ek het ’n ster+ gesien wat uit die hemel op die aarde geval het, en die sleutel+ van die put van die afgrond+ is vir hom gegee.

  • Openbaring 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die sesde engel+ het op sy trompet geblaas.+ En ek het een stem gehoor+ uit die horings van die goue altaar+ wat voor God is,

  • Openbaring 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar het harde stemme in die hemel gekom wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die koninkryk van ons Here+ en van sy Christus geword,+ en hy sal vir ewig en altyd as koning heers.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel