9 En in die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet jy die horing wat ’n harde klank het, laat blaas;+ op die versoendag+ moet julle in julle hele land die horing laat blaas.
2 “Maak vir jou twee silwertrompette.+ Jy moet dit van dryfwerk maak, en dit moet vir jou dien om die vergadering byeen te roep+ en om die kampe te laat opbreek.