Deuteronomium 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Jehovah jou God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+ Psalm 97:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Vuur gaan voor hom uit,+En dit verteer sy teenstanders rondom.+ Hebreërs 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want ons God is ook ’n verterende vuur.+