Jeremia 51:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Kyk, ek is teen jou,+ o verwoestende berg”,+ is die woord van Jehovah, “jy wat die hele aarde verwoes;+ en ek sal my hand teen jou uitsteek en jou van die kranse af wegrol en jou ’n uitgebrande berg maak.”+
25 “Kyk, ek is teen jou,+ o verwoestende berg”,+ is die woord van Jehovah, “jy wat die hele aarde verwoes;+ en ek sal my hand teen jou uitsteek en jou van die kranse af wegrol en jou ’n uitgebrande berg maak.”+