Jesaja 14:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Hoe het jy uit die hemel geval,+ o glansende, o seun van die dagbreek! Hoe is jy teen die aarde neergevel,+ jy wat die nasies magteloos gemaak het!+ Lukas 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daarop het hy vir hulle gesê: “Ek het begin sien dat Satan reeds soos weerlig uit die hemel geval het.+ 2 Korintiërs 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En geen wonder nie, want Satan self hou aan om hom in ’n engel van lig te verander.+
12 “Hoe het jy uit die hemel geval,+ o glansende, o seun van die dagbreek! Hoe is jy teen die aarde neergevel,+ jy wat die nasies magteloos gemaak het!+
18 Daarop het hy vir hulle gesê: “Ek het begin sien dat Satan reeds soos weerlig uit die hemel geval het.+