Eksodus 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Moses het onmiddellik sy hand na die hemel uitgesteek, en ’n dik duisternis het oor die hele Egipteland gekom, drie dae lank.+
22 Moses het onmiddellik sy hand na die hemel uitgesteek, en ’n dik duisternis het oor die hele Egipteland gekom, drie dae lank.+