Job 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Waarom is daar dié wat op die dood wag, en dit kom nie,+Hoewel hulle meer daarna bly grawe as na verborge skatte? Openbaring 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hulle hou aan om vir die berge en vir die rotse te sê: “Val op ons+ en verberg ons vir die aangesig van die Een wat op die troon sit+ en vir die gramskap van die Lam,+
21 Waarom is daar dié wat op die dood wag, en dit kom nie,+Hoewel hulle meer daarna bly grawe as na verborge skatte?
16 En hulle hou aan om vir die berge en vir die rotse te sê: “Val op ons+ en verberg ons vir die aangesig van die Een wat op die troon sit+ en vir die gramskap van die Lam,+