Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 46:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ek het my regverdigheid naby gebring.+ Dit is nie ver weg nie,+ en my redding sal nie laat wees nie.+ En ek sal in Sion redding gee, aan Israel my prag.”+

  • Esegiël 12:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 ‘“Want ek, Jehovah, sal die woord spreek wat ek sal spreek, en dit sal uitgevoer word.+ Daar sal geen uitstel meer wees nie,+ want in julle dae,+ o opstandige huis, sal ek ’n woord spreek en dit beslis uitvoer”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.’”

  • Habakuk 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want die visioen is nog vir die vasgestelde tyd,+ en dit beweeg hygend voort na die einde, en dit sal geen leuen vertel nie. Al sou dit talm, bly in afwagting daarvan; want dit sal vir seker uitkom.+ Dit sal nie laat wees nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel