13 “Ek het in die nagvisioene gesien, en kyk! met die wolke+ van die hemel het iemand soos ’n seun van die mens+ gekom; en hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hulle het hom tot naby, ja, tot voor Hom gebring.+
14 En ek het gesien, en kyk! ’n wit wolk, en op die wolk het iemand soos ’n seun van die mens+ gesit, met ’n goue kroon+ op sy kop en ’n skerp sekel in sy hand.