Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Aan u, o Jehovah, behoort die grootheid+ en die mag+ en die luisterrykheid+ en die voortreflikheid+ en die waardigheid;+ want alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk,+ o Jehovah, u wat u ook as hoof oor alles verhef.+

  • Psalm 22:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want die koningskap behoort aan Jehovah,+

      En hy heers oor die nasies.+

  • Psalm 97:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 97 Jehovah het koning geword!+ Laat die aarde bly wees.+

      Laat die baie eilande hulle verbly.+

  • Daniël 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Volgens die verordening van wagte+ is die saak, en volgens die woord van heiliges is die versoek, sodat die lewendes kan weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy wil+ en selfs die geringste van die mensdom daaroor aanstel.”+

  • Daniël 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “En aan die einde van die dae+ het ek, Nebukadneʹsar, my oë na die hemel opgeslaan,+ en my verstand het tot my begin terugkeer; en ek het die Allerhoogste geloof,+ en die Een wat tot onbepaalde tyd lewe, het ek geprys en verheerlik,+ want sy heerskappy is ’n heerskappy tot onbepaalde tyd en sy koninkryk is van geslag tot geslag.+

  • Openbaring 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê:

      “Nou het die redding+ en die krag+ en die koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus+ gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergeslinger!

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel