26 “Slaan julle oë op in die hoogte en kyk. Wie het hierdie dinge geskep?+ Die Een wat hulle leër volgens getal uitlei, hulle almal selfs by die naam noem.+ Weens die oorvloed van dinamiese energie,+ en omdat hy sterk in krag is, ontbreek nie een van hulle nie.
17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Juis om dié rede het ek jou laat voortbestaan, dat ek in verband met jou my krag kan toon, en dat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+
11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+