Psalm 99:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 99 Jehovah het koning geword.+ Laat die volke in beroering wees.+Hy sit op die gerubs.+ Laat die aarde sidder.+ Sagaria 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah sal koning oor die hele aarde word.+ In dié dag sal Jehovah een wees,+ en sy naam een.+ Openbaring 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+
99 Jehovah het koning geword.+ Laat die volke in beroering wees.+Hy sit op die gerubs.+ Laat die aarde sidder.+
6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+