Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hosea 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het met die profete gepraat,+ en visioene het ek vermenigvuldig, en deur die hand van die profete het ek gelykenisse bly gee.+

  • Amos 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+

  • Matteus 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 en in ’n stad met die naam Naʹsaret+ gaan woon, sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gespreek is: “Hy sal ’n Nasarener+ genoem word.”

  • Handelinge 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Maar op hierdie manier het God die dinge vervul wat hy vooraf deur die mond van al die profete aangekondig het, dat sy Christus sou ly.+

  • Romeine 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 wat hy tevore deur sy profete+ in die heilige Skrif beloof het,

  • Hebreërs 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+

  • Jakobus 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Broers, neem die profete,+ wat in die naam van Jehovah gespreek het,+ as ’n voorbeeld+ van die lyding van kwaad+ en die beoefening van geduld.+

  • 1 Petrus 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Aangaande juis hierdie redding is daar ywerig nagevors en sorgvuldig ondersoek gedoen+ deur die profete wat geprofeteer het+ oor die onverdiende goedhartigheid wat vir julle bedoel is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel