Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 want die Here self sal uit die hemel neerdaal+ met ’n gebiedende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet,+ en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+

  • Hebreërs 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wat meer is, sonder geloof+ is dit onmoontlik om vir hom welbehaaglik te wees,+ want hy wat tot God nader, moet glo dat hy is+ en dat hy die beloner+ word van dié wat hom ernstig soek.+

  • Openbaring 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: Gelukkig is die dooies+ wat van nou af+ in eenheid met die Here sterf.+ Ja, sê die gees, laat hulle van hulle arbeid rus, want die dinge wat hulle gedoen het, gaan met hulle saam.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel