Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+

  • Jeremia 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy het opgekom soos ’n leeu uit sy bos,+ en die een wat die nasies verdelg, het uitgetrek;+ hy het uit sy plek uitgegaan om jou land ’n voorwerp van verbasing te maak. Jou stede sal in puin val, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+

  • Jeremia 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Miga+ van Moreʹset+ het in die dae van Hiskiʹa, die koning van Juda,+ geprofeteer en vir die hele volk van Juda gesê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Sion sal soos ’n land omgeploeg word,+ en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die Huis sal die hoogtes van ’n woud word.”’+

  • Miga 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom sal Sion weens julle soos ’n land omgeploeg word, en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die huis sal soos die hoogtes van ’n woud wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel