Openbaring 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En nog ’n teken is in die hemel gesien, en kyk! ’n groot vuurkleurige draak+ met sewe koppe en tien horings en op sy koppe sewe krone; Openbaring 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het die draak gegryp,+ die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan is,+ en hom vir duisend jaar gebind.
3 En nog ’n teken is in die hemel gesien, en kyk! ’n groot vuurkleurige draak+ met sewe koppe en tien horings en op sy koppe sewe krone;
2 En hy het die draak gegryp,+ die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan is,+ en hom vir duisend jaar gebind.