3En die slang+ was die versigtigste+ van al die wilde diere van die veld wat Jehovah God gemaak het.+ Toe het hy vir die vrou begin sê:+ “Is dit werklik so dat God gesê het dat julle nie van al die bome van die tuin mag eet nie?”+
3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy listigheid verlei het,+ julle verstande op die een of ander wyse verderf sal word,+ weg van die opregtheid en die kuisheid wat die Christus toekom.+
14 Maar die twee vlerke van die groot arend+ is aan die vrou gegee, sodat sy die wildernis in,+ na haar plek, kon vlieg; daar word sy ’n tyd en tye en ’n halwe tyd+ gevoed,+ weg van die gesig van die slang+ af.