Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 21:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Satan het teen Israel opgestaan en Dawid aangehits+ om Israel te tel.

  • Job 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die dag het aangebreek waarop die seuns van die ware God+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah in te neem,+ en selfs Satan+ het tussen hulle ingekom.+

  • Sagaria 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het die engel+ van Jehovah vir Satan gesê: “Mag Jehovah jou bestraf,+ o Satan, ja, mag Jehovah jou bestraf, hy wat Jerusalem uitkies!+ Is hierdie een nie ’n stomp wat uit die vuur geruk is nie?”+

  • Matteus 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God moet jy aanbid,+ en aan hom alleen+ moet jy heilige diens verrig.’”+

  • Johannes 13:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En nadat laasgenoemde die stukkie geneem het, het Satan in hom ingevaar.+ Toe het Jesus vir hom gesê: “Wat jy doen, doen dit nog gouer.”

  • Romeine 16:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat die God betref wat vrede gee,+ hy sal Satan binnekort onder julle voete verbrysel.+ Mag die onverdiende goedhartigheid van ons Here Jesus met julle wees.+

  • 2 Tessalonisense 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar die wettelose se teenwoordigheid is volgens die werking+ van Satan met allerhande kragtige werke en leuenagtige tekens en voortekens+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel