Titus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hou aan om hulle daaraan te herinner om onderdanig+ en gehoorsaam te wees aan regerings en owerhede as heersers,+ om gereed te wees vir elke goeie werk,+ Openbaring 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek het ’n ander wilde dier+ uit die aarde sien opkom,+ en hy het twee horings gehad soos ’n lam, maar hy het soos ’n draak begin praat.+
3 Hou aan om hulle daaraan te herinner om onderdanig+ en gehoorsaam te wees aan regerings en owerhede as heersers,+ om gereed te wees vir elke goeie werk,+
11 En ek het ’n ander wilde dier+ uit die aarde sien opkom,+ en hy het twee horings gehad soos ’n lam, maar hy het soos ’n draak begin praat.+