Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 57:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Maar die goddeloses is soos die onstuimige see, wanneer dit nie tot bedaring kan kom nie, waarvan die waters seegras en modder bly opgooi.

  • Daniël 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daniël het begin praat en gesê:

      “Ek het in my visioene gedurende die nag gesien, en kyk! die vier winde+ van die hemel het die uitgestrekte see in beroering gebring.+

  • Habakuk 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En waarom maak u die mens soos die visse van die see, soos die kruipende diere waaroor niemand heers nie?+

  • Openbaring 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hy sê vir my: “Die waters wat jy gesien het, waar die hoer sit, beteken volke en menigtes en nasies en tale.+

  • Openbaring 21:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En ek het ’n nuwe hemel+ en ’n nuwe aarde+ gesien; want die vorige hemel+ en die vorige aarde+ het verbygegaan, en die see+ is daar nie meer nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel