Daniël 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “En kyk! ’n ander dier, ’n tweede, wat soos ’n beer was.+ En sy een kant is opgelig,+ en daar was drie ribbebene in sy bek tussen sy tande; en só het hulle vir hom gesê: ‘Staan op, eet baie vleis.’+
5 “En kyk! ’n ander dier, ’n tweede, wat soos ’n beer was.+ En sy een kant is opgelig,+ en daar was drie ribbebene in sy bek tussen sy tande; en só het hulle vir hom gesê: ‘Staan op, eet baie vleis.’+