Psalm 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+Op Sion,+ my heilige berg.”+ Hebreërs 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+ 1 Petrus 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want daar staan in die Skrif: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen, uitverkore, ’n fondamenthoeksteen, kosbaar; en niemand wat geloof daarin beoefen, sal hoegenaamd teleurgestel word nie.”+
22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+
6 Want daar staan in die Skrif: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen, uitverkore, ’n fondamenthoeksteen, kosbaar; en niemand wat geloof daarin beoefen, sal hoegenaamd teleurgestel word nie.”+