Openbaring 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En voor die troon is daar as ’t ware ’n glasagtige see+ soos kristal. En in die middel van die troon en rondom die troon is daar vier lewende wesens+ wat van voor en van agter vol oë is.
6 En voor die troon is daar as ’t ware ’n glasagtige see+ soos kristal. En in die middel van die troon en rondom die troon is daar vier lewende wesens+ wat van voor en van agter vol oë is.