Psalm 90:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Voordat die berge gebore is,+Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+ 1 Timoteus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.
2 Voordat die berge gebore is,+Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+
17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.