Matteus 28:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Jesus het nader gekom en met hulle gepraat en gesê: “Alle gesag+ in die hemel en op die aarde is aan my gegee. Handelinge 2:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Laat die hele huis van Israel dan vir seker weet dat God hom Here+ sowel as Christus gemaak het, hierdie Jesus wat julle aan die paal gehang het.”+ 1 Timoteus 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hierdie openbaarwording sal die gelukkige en enigste Maghebber+ op die vasgestelde tye+ daarvoor toon, hy, die Koning+ van dié wat as konings heers en Here+ van dié wat as here heers,
18 En Jesus het nader gekom en met hulle gepraat en gesê: “Alle gesag+ in die hemel en op die aarde is aan my gegee.
36 Laat die hele huis van Israel dan vir seker weet dat God hom Here+ sowel as Christus gemaak het, hierdie Jesus wat julle aan die paal gehang het.”+
15 Hierdie openbaarwording sal die gelukkige en enigste Maghebber+ op die vasgestelde tye+ daarvoor toon, hy, die Koning+ van dié wat as konings heers en Here+ van dié wat as here heers,