Handelinge 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maar Petrus het hom opgehelp en gesê: “Staan op; ek is self ook ’n mens.”+ Openbaring 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar hy sê vir my: “Pas op! Moet dit nie doen nie! Ek is maar net ’n medeslaaf van jou en van jou broers wat profete+ is en van dié wat die woorde van hierdie boekrol bewaar. Aanbid God.”+
9 Maar hy sê vir my: “Pas op! Moet dit nie doen nie! Ek is maar net ’n medeslaaf van jou en van jou broers wat profete+ is en van dié wat die woorde van hierdie boekrol bewaar. Aanbid God.”+