Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 25:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “En wat jou betref, jy sal al hierdie woorde vir hulle profeteer, en jy moet vir hulle sê: ‘Uit die hoogte sal Jehovah brul,+ en uit sy heilige woonplek sal hy sy stem laat hoor.+ Vir seker sal hy oor sy woonplek brul. ’n Gejuig soos van dié wat die wynpers trap, sal hy teen al die bewoners van die aarde aanhef.’+

  • Joël 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “STEEK ’n sekel in,+ want die oes het ryp geword.+ Kom, daal neer, want die wynpers het vol geword.+ Die parskuipe loop oor; want hulle slegtheid het oorvloedig geword.+

  • Openbaring 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die wynpers is buitekant die stad getrap,+ en bloed het uit die wynpers uitgekom tot aan die tooms van die perde,+ vir ’n afstand van duisend-seshonderd stadieë.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel