Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 28:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Jesus het nader gekom en met hulle gepraat en gesê: “Alle gesag+ in die hemel en op die aarde is aan my gegee.

  • Filippense 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+

  • 1 Timoteus 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hierdie openbaarwording sal die gelukkige en enigste Maghebber+ op die vasgestelde tye+ daarvoor toon, hy, die Koning+ van dié wat as konings heers en Here+ van dié wat as here heers,

  • Openbaring 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hulle sal teen die Lam veg,+ maar die Lam sal hulle oorwin+ omdat hy Here van die here en Koning van die konings is.+ Ook sal die geroepenes en uitverkorenes en getroues wat saam met hom is, oorwin.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel