-
Esegiël 39:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 “En wat jou betref, o mensekind, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Sê vir al die verskillende soorte voëls en vir al die wilde diere van die veld:+ “Kom bymekaar en kom. Versamel julle rondom my offerande, wat ek vir julle slag, ’n groot offerande op die berge van Israel.+ En julle sal beslis vlees eet en bloed drink.+
-