Matteus 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig. Openbaring 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laat die een wat ’n oor het, hoor+ wat die gees+ vir die gemeentes sê: Hy wat oorwin,+ sal hoegenaamd nie deur die tweede dood geskaad word nie.’+ Openbaring 20:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die dood+ en Haʹdes is in die poel van vuur geslinger. Dit beteken die tweede dood,+ die poel van vuur.+
28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.
11 Laat die een wat ’n oor het, hoor+ wat die gees+ vir die gemeentes sê: Hy wat oorwin,+ sal hoegenaamd nie deur die tweede dood geskaad word nie.’+
14 En die dood+ en Haʹdes is in die poel van vuur geslinger. Dit beteken die tweede dood,+ die poel van vuur.+