1 Korintiërs 15:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 Maar wanneer hierdie verderflike hom met onverderflikheid beklee en hierdie sterflike hom met onsterflikheid beklee, dan sal die woord vervul word wat geskrywe staan: “Die dood+ is vir ewig verswelg.”+
54 Maar wanneer hierdie verderflike hom met onverderflikheid beklee en hierdie sterflike hom met onsterflikheid beklee, dan sal die woord vervul word wat geskrywe staan: “Die dood+ is vir ewig verswelg.”+