23 Maar hulle het nie geweet dat Josef verstaan nie, want hy het deur middel van ’n tolk met hulle gepraat. 24 En hy het van hulle af weggedraai en begin huil.+ Toe hy na hulle terugkeer en weer met hulle praat, het hy Siʹmeon+ van hulle af weggeneem en hom voor hulle oë vasgebind.+