Genesis 49:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Ruben,+ jy is my eersgeborene,+ my krag en die begin van my voortplantingsvermoë, groot in waardigheid en in krag. Deuteronomium 21:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hy moet die seun van die vrou wat hy minder liefhet, as die eersgeborene erken deur hom ’n dubbele deel te gee van alles wat hy het, want hy is die begin van sy voortplantingsvermoë. Die reg van die eersgeborene behoort aan hom.+
3 “Ruben,+ jy is my eersgeborene,+ my krag en die begin van my voortplantingsvermoë, groot in waardigheid en in krag.
17 Hy moet die seun van die vrou wat hy minder liefhet, as die eersgeborene erken deur hom ’n dubbele deel te gee van alles wat hy het, want hy is die begin van sy voortplantingsvermoë. Die reg van die eersgeborene behoort aan hom.+