Johannes 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Wat meer is, geen mens het na die hemel opgevaar nie,+ behalwe hy wat uit die hemel neergedaal het,+ die Seun van die mens. Hebreërs 11:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Deur geloof is Henog+ weggeneem sodat hy nie die dood sou sien nie, en hy kon nêrens gevind word nie omdat God hom weggeneem het.+ Voordat hy weggeneem is, het hy die getuienis ontvang dat hy God se hart bly gemaak het.
13 Wat meer is, geen mens het na die hemel opgevaar nie,+ behalwe hy wat uit die hemel neergedaal het,+ die Seun van die mens.
5 Deur geloof is Henog+ weggeneem sodat hy nie die dood sou sien nie, en hy kon nêrens gevind word nie omdat God hom weggeneem het.+ Voordat hy weggeneem is, het hy die getuienis ontvang dat hy God se hart bly gemaak het.