35 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal ek Jehovah loof.” Sy het hom dus Juda*+ genoem. Daarna het sy ’n tyd lank nie nog kinders gehad nie.
5 Maar een van die ouderlinge het vir my gesê: “Hou op huil. Kyk! Die Leeu uit die stam van Juda,+ die wortel+ van Dawid,+ het oorwin,+ en hy kan die boekrol en sy sewe seëls oopmaak.”