-
Genesis 41:30, 31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
30 Maar daarna sal daar beslis sewe jaar van hongersnood aanbreek, en al die oorvloed in Egipte sal beslis vergeet word, en die land sal baie swaarkry as gevolg van die hongersnood.+ 31 En die oorvloed wat voorheen in die land was, sal vergeet word as gevolg van die hongersnood wat sal kom, want dit sal baie erg wees.
-