-
Genesis 35:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 God het vir hom gesê: “Jou naam is Jakob,+ maar jy sal nie meer Jakob genoem word nie. Jou naam sal Israel wees.” En hy het hom Israel begin noem.+ 11 God het verder vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige.+ Wees vrugbaar en word baie. Nasies en ’n versameling van nasies sal uit jou voortkom,+ en konings sal van jou afstam.*+
-