Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want ’n kind is vir ons gebore,+

      ’n seun is aan ons gegee,

      en die heerskappy* sal op sy skouers wees.+

      Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.*

  • Esegiël 21:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Ek sal dit verwoes, ek sal dit verwoes, ek sal dit verwoes.* En dit sal aan niemand behoort nie totdat die een kom wat die wetlike reg het,+ en ek sal dit aan hom gee.’+

  • Lukas 1:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word,+ en Jehovah* God sal hom die troon van sy vader Dawid gee,+

  • Hebreërs 7:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Dit is duidelik dat ons Here ’n nakomeling van Juda is,+ en tog het Moses nooit gesê dat priesters uit daardie stam sou kom nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel