Genesis 8:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Bring al die diere van elke soort+ uit – die vlieënde diere en die ander diere en al die kruipende diere van die aarde – sodat hulle kan vermeerder op die aarde en vrugbaar kan wees en baie kan word op die aarde.”+
17 Bring al die diere van elke soort+ uit – die vlieënde diere en die ander diere en al die kruipende diere van die aarde – sodat hulle kan vermeerder op die aarde en vrugbaar kan wees en baie kan word op die aarde.”+