Genesis 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 In die 601ste jaar,+ in die eerste maand, op die eerste dag van die maand, het die waters gedreineer van die aarde af. Noag het die bedekking van die ark verwyder en gesien dat die oppervlak van die aarde besig was om droog te word.
13 In die 601ste jaar,+ in die eerste maand, op die eerste dag van die maand, het die waters gedreineer van die aarde af. Noag het die bedekking van die ark verwyder en gesien dat die oppervlak van die aarde besig was om droog te word.