Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 2:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 En Jehovah God het die mens uit die stof+ van die aarde gemaak en die asem van die lewe+ in sy neusgate geblaas, en die mens het ’n lewende persoon* geword.+

  • Genesis 7:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Twee van elke soort dier wat die asem* van die lewe het, het na Noag in die ark bly gaan.

  • Prediker 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 want daar is ’n uiteinde vir die mens en ’n uiteinde vir die diere. Hulle almal het dieselfde uiteinde.+ Soos die een sterf, so sterf die ander; en hulle almal het dieselfde gees.+ Die mens is dus nie beter af as die dier nie. Alles is nutteloos.

  • Jesaja 42:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Dít is wat die ware God, Jehovah, sê,

      die Skepper van die hemele en die Een wat dit uitgespan het,+

      die Een wat die aarde en die opbrengs daarvan uitgesprei het,+

      die Een wat asem aan die mense daarop gee,+

      en gees aan dié wat daarop loop:+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel