Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Daarom het Jehovah gesê: “Ek gaan die mense wat ek geskep het, van die aarde af wegvee, die mense sowel as die mak diere, die kruipende diere en die vlieënde diere van die hemel, want ek is spyt dat ek hulle gemaak het.”

  • 2 Petrus 3:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want hulle ignoreer opsetlik die feit dat daar lank gelede hemele en ’n aarde was wat deur die woord van God stewig bo water gestaan het en deur water omring is,+ 6 en deur middel van hierdie woord is die wêreld van daardie tyd vernietig toe dit met water oorstroom is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel