Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:37-39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Net soos die dae van Noag was,+ so sal die teenwoordigheid* van die Seun van die mens wees.+ 38 Want in die dae voor die Vloed het mense geëet en gedrink, en mans het getrou en vrouens is in die huwelik gegee, tot die dag dat Noag in die ark ingegaan het.+ 39 Hulle het geen aandag geskenk totdat die Vloed gekom het en hulle almal weggespoel het nie.+ Die teenwoordigheid van die Seun van die mens sal net so wees.

  • 1 Petrus 3:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 wat voorheen ongehoorsaam was toe God geduldig* in Noag se dag gewag het+ terwyl die ark gebou is,+ waarin ’n paar mense, naamlik agt siele,* veilig deur die water gebring is.+

  • 2 Petrus 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hy het ook nie die wêreld van lank gelede gespaar nie,+ maar hy het Noag, ’n prediker van regverdigheid,+ saam met sewe ander veilig bewaar+ toe hy ’n vloed oor ’n wêreld van goddelose mense gebring het.+

  • 2 Petrus 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jehovah* weet dus hoe om mense wat hom met toegewydheid dien, uit moeilike omstandighede te red.+ Maar hy bewaar onregverdige mense om vernietig te word op die dag van die oordeel,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel