Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Daarom het Jehovah gesê: “Ek gaan die mense wat ek geskep het, van die aarde af wegvee, die mense sowel as die mak diere, die kruipende diere en die vlieënde diere van die hemel, want ek is spyt dat ek hulle gemaak het.”

  • Genesis 6:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “Ek gaan vloedwaters+ oor die aarde bring om al die mense en diere daarop* te vernietig. Alles op die aarde sal sterf.+

  • Genesis 9:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ja, ek maak ’n verbond met julle: Nooit weer sal alles wat lewe* deur vloedwaters vernietig word nie, en nooit weer sal ’n vloed die aarde verwoes nie.”+

  • Jesaja 54:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 “Dit is vir my soos die dae van Noag.+

      Net soos ek gesweer het dat die waters van Noag nie weer die aarde sal bedek nie,+

      so sweer ek dat ek nie weer woedend vir jou sal word of jou sal straf nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel