19 En Jehovah God het al die wilde diere van die veld en al die vlieënde diere van die hemel uit die grond gevorm, en hy het hulle na die mens toe begin bring om te sien wat hy elkeen sou noem. En wat die mens elke lewende dier ook al genoem het, dit het sy naam geword.+