1 Konings 8:65 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 65 Toe het Salomo die fees+ voor Jehovah ons God gevier saam met die hele Israel – ’n groot skare het gekom uit die gebied wat gestrek het van Lebo-Hamat* af tot by die Vallei* van Egipte.+ Dit het 7 dae en nog 7 dae geduur, altesaam 14 dae.
65 Toe het Salomo die fees+ voor Jehovah ons God gevier saam met die hele Israel – ’n groot skare het gekom uit die gebied wat gestrek het van Lebo-Hamat* af tot by die Vallei* van Egipte.+ Dit het 7 dae en nog 7 dae geduur, altesaam 14 dae.