Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Lot het toe om hom gekyk en die hele Jordaandistrik+ tot by Soar+ gesien. Hy het gesien dat daar baie water was en dat dit soos die tuin van Jehovah+ en soos Egipte was. (Dit was voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra vernietig het.)

  • Genesis 19:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Toe het Jehovah swael en vuur op Sodom en Gomorʹra laat reën – dit het van Jehovah, uit die hemel, gekom.+

  • Judas 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Net so het Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle hulle aan growwe seksuele onsedelikheid* oorgegee en onnatuurlike vleeslike begeertes nagejaag.+ Hulle ondergaan die regterlike straf van die ewige vuur en is dus ’n waarskuwende voorbeeld vir ons.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel