Genesis 13:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En Lot, wat saam met Abram gereis het, het ook skape, beeste en tente besit. 6 Daar was dus nie genoeg grond vir hulle almal nie. Hulle besittings het so baie geword dat hulle nie meer saam kon woon nie.
5 En Lot, wat saam met Abram gereis het, het ook skape, beeste en tente besit. 6 Daar was dus nie genoeg grond vir hulle almal nie. Hulle besittings het so baie geword dat hulle nie meer saam kon woon nie.