Genesis 12:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarna het Abram kamp opgebreek en toe sy kamp van plek tot plek verskuif terwyl hy in die rigting van die Negeb getrek het.+ Genesis 20:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Abraham het sy kamp daarvandaan verskuif+ na die land van die Negeb en tussen Kades+ en Sur+ begin woon. Terwyl hy in Gerar+ gewoon* het,
9 Daarna het Abram kamp opgebreek en toe sy kamp van plek tot plek verskuif terwyl hy in die rigting van die Negeb getrek het.+
20 Abraham het sy kamp daarvandaan verskuif+ na die land van die Negeb en tussen Kades+ en Sur+ begin woon. Terwyl hy in Gerar+ gewoon* het,