-
Genesis 19:20-22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Asseblief, daar is ’n dorpie hier naby, en ek kan soontoe vlug. Dit is net ’n klein plekkie. Mag ek asseblief soontoe vlug? Dit is maar net ’n klein plekkie. Dan sal ek bly lewe.”* 21 Toe het hy vir hom gesê: “Goed dan, ek sal doen wat jy vra.+ Ek sal nie die dorpie waarvan jy praat, vernietig nie.+ 22 Maak gou! Vlug soontoe, want ek kan niks doen voordat jy daar aankom nie!”+ Daarom het hy die dorpie Soar*+ genoem.
-